Loader
Most Rated
Plaatkoekies

2 eiers 125 ml suiker...

forkforkforkforkfork

WenResepte van die dag

 

  • Parmesaankaas Sous

    forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

    60 ml botter45 ml koekmeel500 ml room100 g parmesaankaas, fyngeraspersout en varsgemaalde swartpeper5 ml fyn neutmuskaat (nutmeg) Plaas botter in middelslag-pot en smelt oor hoë hitte. Voeg meel by en roer met draadklitser tot goed gemeng. Voeg al die room by en meng goed tot daar niks meer klonte is nie. Verlaag hitte tot sous […]

    Read more
  • Wortelmuffins met roomkaasversiersel

    forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

    – Dis die lekkerste Muffins – (Maak: 12) 430 g koekmeel165 g sagte bruinsuiker5 ml bakpoeier2,5 ml koeksodamespunt sout5 ml fyn kaneelkoppie oliekoppie yogurtkoppie pynappelstukke, fyn gesny2 ekstra groot eiers10 ml vanieljegeursel500 ml gerasperde wortel100 g pitlose rosyne VERSIERSEL125 g roomkaas30 g botter, teen kamertemperatuur10 ml fyngerasperde suurlemoenskil5 ml suurlemoensap5 ml vanieljegeursel400 ml versiersuiker, gesif […]

    Read more
  • Ouma se Kul Mielie Potbrood

    forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

    8k Koekmeel1/2k Suiker 2 Pakkies kitsgis 1 tl Sout Blikkie heelpit mielies, gedreineer, droog gedruk met skoon doek1/2k Varkvet 700 ml lou warm water Meng die droe bestanddele en vryf die vet met vingerpunte in. .Maak aan met louwater en knie vir 10minute tot glad. Laat rys, knie af Rol deeg in heel mieliepitte ,plaas die […]

    Read more
  • Heuning Appels met neute en vanieljeroomys

    forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

    100g botter125ml heuning4 appels, in groot duk ringe of skywe  gesny, skil nog aan50g haselneute50g gevlokte amandels50g pekanneutevanilla roomys Plaas die botter in ‘n braaipan en verhit dit op lae hitte totdat die botter begin skuim. Gooi die heuning by en laat die mengsel borrel soos lava. Maak seker dat dit nie brand nie. Voeg […]

    Read more
  • Karringmelk Beskuit

    forkforkforkforkfork Average Rating: (4.6 / 5)

    Meng:7 koppies koekmeel6 teelepels bakpoeier1 teelepel koeksoda1 teelepel sout1/2 teelepel kremetart Klits:2 eiers2 koppies karringmelk1 koppie suiker125 g gesmelte margarien Verhit oond tot 180 CVoeg al die bestanddele bymekaarDruk in plat bakplaatBak vir halfuur en sny in blokkies. Draai beskuitjies om.Bak vir nog ‘n halfuur by 160 CDroog uit. >>>>foto: Selma Swarts

    Read more
  • APPELKOOSBOTTER OONDGEGEBAKTE SNOEK

    forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

    In die oond net so lekker. Snoek sy eie unieke lekker smaak, met die lekker van hand eet saam brood en in spanning die grate uit te haal.vir die volgende happie heilsaamheid So gemaak ± 1.5 kg snoek – ontdooi3 suurlemoenekoppie appelkooskonfyt2 el vars gemmer, fyn opgekap6 knoffeltoontjies – 4 heel, 2 gekneus en fyn […]

    Read more

What's Hot

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!